Netwerk24

About Netwerk24

Ons nuwe toepassing (app) bied aan jou ’n magdom inligting nuus op ’n drafstap, waar jy ook al is. Kry die beste plaaslike en internasionale nuus, sport, vermaak, bylaes en redaksionele kommentaar van jou gunsteling frikaanse dagblad. Geniet eksklusiewe fotogalerye, videogrepe en infografika, asook ’n weerkaart en markaanwysers. Subskripsie Die app is gratis om af te laai. Jy kan ook ’n keur van ons premiuminhoud gratis lees. Om egter ál die premiuminhoud te kan lees, moet jy ’n subskripsie koop deur jou iTunesrekening, óf jou toestel koppel aan ’n digitale bondelsubskripsie van Media24koerante waaroor jy heel moontlik reeds beskik. FamilieDeeltyd Binnetoep(app) aankope word as ekstern tot die toep(app) beskou, en moet individueel aangeskaf word per gebruiker op die familiedeelplan. Subskripsiebesonderhede Jy teken op ’n maandelikse grondslag in, met ’n maandelikse subskripsiegeld van $3,99/per maand. Sodra jou aankoop bevestig is, word die betaling verreken van jou iTunesrekening. Jou subskripsie word outomaties hernu tensy jy die outomatiese hernuwingsfunksie (autorenew) afskakel minstens 24 uur voordat jou huidige subskripsie verval. Die koste van jou hernuwing sal teen jou rekening gedebitteer word binne die 24uurperiode voordat jou huidige subskripsie verval. Die koste verbonde aan die hernuwing sal ook geïdentifseer word. Jy kan nadat jy ’n subskripsie gekoop het, self jou subskripsie beheer jy mag selfs die outomatiese hernufunksie (autorenew) afskakel deur na jou “ccount Settings’’ te gaan en van jou iTunesrekening gebruik te maak. Jy mag nie jou subskripsie kanselleer tydens ’n aktiewe subskripsieperiode nie. ’n Subskripsie wat jy deur jou iTunesrekening aangekoop het, beteken nie dat jy toegang kry tot die premiuminhoud van Netwerk24 se webwerf deur jou webblaaier nie. Jy mag ander toestelle wat aan dieselfde iTunesrekening gekoppel is, gebruik om toegang tot jou subskripsie te kry. Our brand new app is a wealth of information news on the go, any time, anywhere. Get the best local and international news, sport, entertainment, supplements and editorial commentary from your favourite frikaans daily newspaper. Enjoy exclusive photo galleries, video clips and infographics, as well as weather and market updates. Breaking news is updated throughout the day, so you can check back as often as you like and read the latest stories. Subscription The app is free to download. selection of premium content is available for free. To read all premium content you will be required to purchase a subscription through your iTunes account, or link your device to a Media24 Newspapers Digital Bundle subscription that you may already have. Family Sharing Inapp purchases are considered separate from the app and must be purchased separately for each individual on the familysharing plan. Subscription details You can subscribe on a monthly basis, with monthly access charged at $3.99/month Payment will be charged to your iTunes account on confirmation of purchase Your subscription automatically renews unless autorenew is turned off at least 24hours before the end of the current subscription period. Your account will be charged for renewal within 24hours prior to the end of the current period, at the identified cost. You can manage your subscriptions, and autorenewal may be turned off, via your iTunes account by going to ‘ccount Settings’ after purchase. No cancellation of your current subscription is allowed during an active subscription period. subscription purchased through your iTunes account does not grant access to premium content on Netwerk24 website using your browser. You may use other devices linked to the same iTunes account to access your subscription.

Genres

Netwerk24 downloads

Check these links to find your download for Netwerk24 for & iOS or for your device iPod TouchiPhoneiPad.

This app is available for

Compatible devices

The app Netwerk24 is compatible with te following devices.

Related apps